Aandagafleibaarheid

Aandagafleibaarheid-hipereaktiwieteitssindroom (ADHD), voorheen as ADD bekend, is ñ sindroom wat gekenmerk word deur probleme om aandag te handhaf (aangedui as onoplettend) as ook oormatige hiperaktiwiteit of ñ kombinasie van die twee simptome. Ñ Diagnose sal aandui of jy of jou kind voorkom as onoplettend, hiperaktief of a kombinasie van die twee. Onoplettenheid kom in kinders en volwassenes voor as dagdrrom, nalatige foute in werk of skoolwerk, probleme met die organisasie van take, vergeetagtigheid en afleibaarheid, Hiperaktiwiteit word waargeneem as impulsiwiteit, vroeteling, oormatige bewegings soos rond hardloop of klim, oormatige gebabbel, moeilikeheid met beurte neem ofom vir ñ beurt te wag so wel as onderbreking van gespreke of speletjies. Die moontlikheid bestaan dat iemand eienskappe van albei onoplettenheid en hiperaktiwiteit kan betoon, of net van een. Dit is nie nodig dat al die eienskappe betoon word om ñ diagnose van ADHD te handhaaf nie end it is belangerik om te onthou dat die eienskappe op verskillende maniere oor verskillended ouderdoms groepe betoon.

Met kinders verskyn die simptome van ADHD gewoonlik voor 7 jaar, alhoewel dit meestal geidentifiseer word wanneer ñ kind skool toe gaan en verwag word om vir langer periodes stil te sit en aandag te behou. Naarvorsing toon aan dat ten spyte hiervan kan kinders so jonk as vier jaar gedianoseer word. Kinders van vier en vyf jaaris gewoonlik impulsief en baie aktief, en daarom is dit moeilik om simptome van ADHD te indentifiseer. Kinders van die ouderdom wat wel hiperaktiwiteit betoon sal gewoonlik sukkel om vir kort periodes stil te sit, dit moeilik vind om hul beurt uit te wag en sal dus antwoorde uitroep en in rye in druk, terwyl hulle portuurgroep nie hierdie gedrag betoon nie. Dit is die frekwensie en intensiteit waarmee hierdie gedrag voorkom wat hulle laat uitstaan van hulle portuurgroep. Teen die ouderdom van ses of sewe jaar word onderig meer formeel en dit is wanneer kinders met ADHD sukkel om met die ander kinders in die klas by te bly. Dit is op die punt Dt die onopletendheid begin uitstaan. Dit is belangerik dat kinders vergelyk word met ander van dieselfde ouderdoms groep, om rede dat kinders in dieselfde graad ñ jaar in ouderdom kan verskil en die verskille in gedrag wat voorkom kan a.g.v. volwassenheid in plaas van ADHD wees. Dit is belangerik om al op die stadium te weet dat ADHD nie ontgroei kan word nie end at eienskappe en simptome tot en met volwassenheid sal voortduur, alhoewel dit anders mag voorkom.Dit is om die rede dat vroeȅ intervensie belangerik is, sodat kinders van vroeg af verskaf word met die vaardighede om hulself te kan bestuur, en sodat hulle aan die beste leergeleenthede blootgestel kan word.

Om formeel gediagnoseer te word moet die simptome in meer as een omgewing voorkom (huis, skool, werk), maar gedrags probleme by die skool is gewoonlik die rede waarom ouers hulp uit soek. Kinders wat hiperaktiwiteit en impulsiwiteit betoon kan in die klaskamer ontwrigtend wees en daardeur kan hulle hule eie prestasie en die leer geleenthede van ander in die klas beinvloed. Verder kan kinders met ADHD ook met angstigheid, paniek aanvalle, woede, OCD en selfs depressive gediagnoseer word. Met behandeling en struktuur by die huis en die skool kan ADHD en die bykomende gedrags en emotionele probleme bestuur word en die simptome kan beheer word. Leer probleme kan ook ADHD aandui omdat kinders sukkel om aandag te behou as ook dit moeilik vind om take te voltooi en vir lang periodes stil te sit. Dit beteken nie jou kind kan nie die skoolwerk doen nie, dit mag dalk net nodig wees om dit op ñ ander manier voor te sit, en jou kind sal dalk hulp nodig hȇ om hul gedrag te bestuur en om hul eie behoeftes te identifiseer. Ander leer probleme soos disleksie en auditiewe verwerkings versteuring kan dikwels saam met ADHD gediagnoseer word, dit verduidelik ook waaron medikasie alleenlik nie altyd a verbetering in akademiese prestasie veroorsaak nie. Kinders wat laat gediagnoseer word of wat laat therapie begin kan hulp nodig hȇ met akademiese, gedrags en sosiale vaardighede. Daarom is vroeȅ interwensie belangerik en dit is belangerik dat ñ verskeidenheid vaardighede, insluitende gedrags, akademiese en sosiale varrdighede geteiken word. Dit is belangerik om te onthou dat ADHD nie die enigste oorsaak van leer en gedrags probleme is nie. Kinders wat angstigheid of trauma ervaar mag soms dieselfde simptome betoon a.g.v. hulle ervaarings. ñ Diagnose kan allenlik gemaak word as a kind vir meer as ses maande simptome betoon en as die ñ negatiewe impak op hul sosiale en akademiese aktiwiteite het. Die simptome moet verder oor ten minste twee omgewings voorkom en moet nie a.g.v. ñ episode verwant aan ñ sielkundige versteuring wees nie.

Dit is nie nodig om ñ diagnose van ADHD te hȇ om behandeling uit te soek nie, en as jy bewus is van simptome is dit belangerik, maar ñ diagnose kan jou en jou kind albei help om tot terme te kom met moeilikhede en jou beter toerus om jou kind te kan ondersteun. Of die simptome a.g.v. ADHD of ñ onderliggende versteuring voorkom is dit belangerik om die ADHD simptome te behandel en enige gapings in akademiese en ander gebiede te vul.

Medikasie is die eerste voorgeskrewe behandeling vir ADHD. Die wat gewoonlik voorgeskryf word is Ritalin en Concerta, wat albei stimulante is. Stimulante stimuleer die brein en die senuweestesel en verhoog gereedheid, sovel as om buie te verbeter en dit verminder impulsiewe gedrag. Hierdie medikasie is effektief vir kinders en volwassenes, maar, hulle het heelwat newe-effekte soos; vermindering van eetlus, angstigheid, slaaploosheid e nook naarheid, Medikasie is ñ tydelike oplossing want die effek verminder wanneer ñ mens nie langer die medikasie gebruik nie. Deesdae sal doctors ook Selektiewe Norepiniferien Heropname Inhibeerders (SNHI) voorskryf. Hierdie medikasie verander die manier waarop di brein norepiniferien  absorbeer en daardeur word buie verbeter en impulsiwiteit en hiperaktiwiteit word verminder.Die newe-effekte is soortgelyk aan daai van stimulante. Hulle verskaf ook net ñ tydelike oplossing. ñ Verdere behandeling vir ADHD is natuurlike middels, vitamiene, omega olies en diet. Natuurlike middels maak net ñ matige verskil. Oor die algeheel verminder medikasie die simptome van ADHD, maar daar is nie ñ lang termyn verskil soos wat met spesifieke terapieȅ gemaak kan word nie. Ons aanbeveling is therapie voor medikasie. As jou kind reeds medikasie gebruik is on bereid om saam te werk om die effektiwiteit van die medikasie te bepaal, en om te vorder na ñ toekoms waar jou kind dit nie langer nodig het nie.

Dit kan moeilik wees om ñ skool te vind vir jou kind wat met ADHD gediagnoseer is. Skole wat wel vir kinders met ADHD ondersteuning verskaf is nie altyd hoofstroom skole nie. ñ Hoofstroom skool is wenslik omdat dit waarborg dat jou kind aan ouderdoms toepaslike akademiese, sosiale en emotionele ondervindings blootgestel gaan word. Meeste kinders met ADHD kan goed reg kom in ñ hoofstroom skool wanneer die ADHD oor ñ verskeidenheid omgewings behandel word. Om die rede is dit belangerik om ñ skool te vind wat na jou kind se behoeftes kan omsien,met kleiner klas kamers en ñ benadering aan onderwys wat nie net by ñ bank stil sit behels nie , maar jou kind insliut terwyl daar van buite af hulp verskaf word om gapings te vul en hulle help om hul ADHD te hanteer. By Catch Up Kids werk ons saam met onderwysers om bekommernisse te indentifiseer en om skoolgerigte doelwitte te stel. As gevolg hiervan het ons ondervinding met ñ verskeidenheid leerplanne en skole en dus kan on hulp by enige skol wat aan jou kind verskaf aanbied.

Meeste ouers soek hulp vir hul kinders met ADHD. Met ñ weie verskeidenheid opsies en standpunte wat verskaf word kan dit moeilik wees om te weet wat sal voordelig wees of nie. By Catch Up Kids het ons ervaaring met ñ groot verskeidenheid kinders met ADHD en elke kind benodig ondersteuning wat spesifiek vir hul aangepas is. Ons verstaan ook dat dit belangerik is dat die terapie reeds met ander kinders suksesvol was. Ons therapie word gebasseer op ñ bedragsbenadering. Ons teiken vele domeine  van leer en ontwikkeling sowel as om ñ verskeidenheid simptome en bekommernisse te adresseer, om vir jou as ouer en kind te help om die ADHD te bestuur. Alhoewel ons vroeȅ interwensie aanbeveel, werk ons met kinders van enige ouderdom. Ons stel ñ individuele program vir jou kind saam, gebasseer om jou insette, raporte en terugvoer van die skool. Ons benader terapie in alle omgewings en sal dus aanbevelings maak vir veranderinge by die huis en by die skool. Ons programme teiken die simptome van ADHD sowel as enige akademiese gapings wat mag bestaan, om te verseker dat jou kind sy potensiaal bereik. Ons het ook ervaaring met ñ verskeidenehid kondisies wat dikwels saam met ADHD voorkom. Ons sal jou kind toerus met stratigieȅ om die moeilikehede te hanteer en hulle Catch Up Kids program aanpas om ñ leermetode te vind wat werk, en hul verskaf met strategieȅ die metodes in hul daaglikse akademiese en sosiale lewens toe te pas. Somige van die domeine wat on teiken word nie altyd geidentifiseer as verwant aan ADHD nie, maar ons wil verseker dat jou kind op niks uitmis a.g.v. die ADHD nie. Hierdie domeine sluit fyn motorise vaardighede, ñ verskeidenheid geheue tiepes, emotionele hanteering, self-reguleering sowel as die domeine wat spesifiek met ADHD verband hou soos inhibisie en volgehoue aandag. Ons sal al die bogenoemde env eel meer evalueer en ñ program saamstel wat jou kind sal help om op te vang, simptome te bestuur en om hul volle potensiaal te bereik.